Agri-uur: 9 Februarie, Marcelle Maritz

Loading player...
Boere in dele van Limpopo gaan onder weeklikse diefstal van kragkabels, koperpype, sonpanele en transformators gebuk. Die Vryheidsfront Plus se Marcelle Maritz gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor hoe hierdie misdaad boere raak…
9 Feb 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min