Agri-uur: 15 Februarie, Bennie Engelbrecht (deel twee)

Loading player...
Ons kyk verder na saffraanproduksie. OFM-nuus gesels weer met Bennie Engelbrecht van Saffricon. Hy groei die spesery tussen Williston en Calvinia in die Noord-Kaap en sy maatskappy verkoop ook saffraanbolle aan voornemende en bestaande produsente.
14 Feb 2023 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min