Agri-uur: 21 Februarie, dr. Gert Steyn

Loading player...
Die tekort aan veeartse in Suid-Afrika is 'n wesenlike probleem met verreikende gevolge vir diere- sowel as openbare gesondheid. Dr. Gert Steyn van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging sê die tekort benadeel die lewering van veeartsenykundige dienste, wat lei tot onvoldoende diereversorging, verminderde voedselsekuriteit en 'n verhoogde risiko vir dieresiektes. Steyn het met OFM-nuus se Bambatha Giko hieroor gepraat …
20 Feb 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min