
Klerksdorp Record-redakteur Salomé Kotze sê hul lesers het baie emosioneel op die nuus gereageer
--:--
Klerksdorp Record-redakteur Salomé Kotze sê hul lesers het baie emosioneel op die nuus oor die baba gereageer wat dood is nadat hy in die motor vergeet is.