Agri-uur: 8 Maart, Andrea Campher

Loading player...
Die onteieningswetsontwerp hou potensieel katastrofiese gevolge in vir die landbousektor en voedselsekuriteit in Suid-Afrika. Dit is volgens Agri SA nadat dit kommentaar oor die wetsontwerp by die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) ingedien het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Agri SA se Andrea Campher hieroor gepraat …
8 Mar 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min