Hoof van Laerskool Menlo, Mnr. Pretorius, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die skool tydens die #SKOOLMETDIEGROOTSTEGEES uitsending. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
Die manne van Musiek soos Grond, Joshua na die Reën en Leon Gropp het by Charonike en Sonet kom kuier om te gesels oor die nuwe enkelsnit "Woordsom" Luister gerus weer as jy dit gemis het.
Lourens en Este van RAAF het op die GROOT Brekfis kom kuier om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Vrygelatenes". Luister gerus weer as jy dit gemis het
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.