Agri-uur: 9 Maart, Wilco Fourie

Loading player...
Die president van die Oranjerivier Landbou-unie Wilco Fourie sê hoewel ‘n aansienlike afname in die vlak van die rivier ervaar word, bly wingerde wat oorstroom het steeds ontoeganklik. Hy sê verwerking en aktiwiteite sal onbepaald nie kan voortgaan nie.
8 Mar 2023 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min