Rudi Nagel - 'n Bybelse Bosberaad

Loading player...
Die wonder van raad en advies is waaroor Rudi deel hierdie week. Baie van ons kan getuig waar jy al raad gekry het of selfs 'n teken van God of uit Skrif gekry het wat ons rigting in die lewe gegee het.
7 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min