#DieGROOTBrekfis Kurt Darren - Afrikaans is alles

--:--
Kurt Darren het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike kom gesels oor sy nuwe enkelsnit "Afrikaans is alles". Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
13 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis RAAF

Lourens en Este van RAAF het op die GROOT Brekfis kom kuier om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Vrygelatenes". Luister gerus weer as jy dit gemis het
6 Jun 23 min