Weird Wide Web – Inwoners vier padwerke se derde verjaarsdag

Loading player...
Gefrustreerde inwoners van die Britse dorp Swindon wat al vir drie jaar lank teen versperrings vir padwerke vaskyk, het besluit om uit protes ʼn verjaarsdagpartytjie vir die onklaar padwerke te hou.
13 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Die Bakker Wat Hoop Gee

Die eienaar van die Charlotte-bakkery, Manolo Betancur, het 12 jaar lank verjaardagkoeke geskenk aan mense wat dakloos is, en glo dat almal verdien om gevier te word.
12 Dec 8AM 3 min