Rudi Nagel - Gaan Bos

Loading player...
Ons sê iemand is besig om 'bossies te raak'. Rudi deel uit sy eie lewe, oor 'n familielid met Parkinsons en hoe dit baie naby aan die hart kom and aan jou vrede knaag.
14 Mar 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min