Agri-uur: 21 Maart, Nicol Jansen

Loading player...
Die konstitutionele hof het uitspraak gelewer op 'n jare lange hofstryd dat watergebruiksregte oordraagbaar en verhandelbaar is. Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê die uitslag van dié saak wat bekend is as die Lötter-, Wiid- en Suid-Afrikaanse vereniging van watergebruikersverenigings-saak, teen die Departement van Water en Sanitasie, word deur Agri SA beskryf as 'n deurslaggewende oorwinning vir waterregtehouers.
20 Mar 2023 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min