
Weird Wide Web – Twitter stuur nou poef-emoji’s op medianavrae
--:--
Elon Musk het Sondag aangekondig dat hy die poef-emoji as ʼn outomatiese antwoord op alle navrae van die media gestel het.