Weird Wide Web – Geheimsinnige skip onder puin van Twin Towers
--:--
Die verwoestende 9/11-aanvalle op die World Trade Centre in New York het die wêreld in 'n feitlik ontroosbare toestand van skok gelaat.