Bernice West reg vir Geesfees 2023

--:--
Nico van der Westhuizen gesels met Bernice West oor Virseker Geesfees – ten bate van Solidariteit Helpende Hand.
24 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Man leer sy seun 'n 20-jarige les

’n Multimiljoenêr in China het sy enorme rykdom geheim gehou vir sy seun totdat hy aan die universiteit gegradueer het. Volgens South China Morning Post is Zhang Zilong die seun van Zhang Yudong, stigter en president van die Hunan-pittige gluten-latiao-handelsmerk Mala Prince.
27 Mar 9AM 3 min