Agri-uur: 27 Maart, Heinrich Victor

Loading player...
Die mark het gedurende die 25ste wolveiling van die 2022/23-seisoen herstel en alle mikronkategorieë het positiewe resultate gelewer. Daar was ook weer goeie mededinging onder kopers. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
26 Mar 2023 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min