Weird Wide Web – Toilet wat sonder water werk, sowaar!

--:--
’n Video van ’n waterlose toilet wat menslike ontlasting tot as laat verbrand pleks dat dit weggespoel hoef te word, het die internet in vervoering.
27 Mar 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Feel Good Friday - Jy is net so oud as wat jy voel!

’n 94-jarige avonturier – wat verlede jaar opslae gemaak het omdat hy die oudste persoon was wat al 63 Amerikaanse nasionale parke besoek het – het pas teruggekeer van Chili en die Galápagos-eilande op haar nuutste soeke: om al sewe kontinente te verower.
5 Apr 9AM 4 min