Agri-uur: 29 Maart, Nicol Jansen

Loading player...
Suid-Afrika het die afgelope tyd betogings in verskeie provinsies gesien, maar dit is nie uniek aan Suid Afrika nie. Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê hy hou met belangstelling die verwikkelinge in Duitsland dop waar daar ook bewusmaking en protes plaasvind teenoor die huidige regering.
29 Mar 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min