Afrika bly arm ondank ryk hulpbronne

Loading player...
Die Namibiërs en inwoners van die vasteland vra deurentyd die vraag waarom Afrika arm is met al sy ryk hulpbronne. Dit is 'n vraag wat niemand blykbaar antwoord nie. Hierdie vraag het vandag weer in die Nasionale Vergadering opgeduik, nadat Henny Seibeb van die Landless People's Movement 'n mosie ingedien het oor die misbruik van die Namibiese hulpbronne. Leier van die amptelike opposisie PDM, McHenry Venaani, stem saam en het gesê Afrika is arm omdat sy hulpbronne wanbestuur word.
5 Apr 2023 10AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Estie gesels oor Irma’s Rescue Reeks en die emosies van elke dag

Party dae loop alles volgens plan. Ander dae voel dit asof alles tegelyk gebeur. In haar laaste gesprek van die jaar op Kosmos 94.1 gesels Estie oor die emosies wat met alledaagse uitdagings gepaardgaan. Sy stel jou ook bekend aan Irma’s Rescue Reeks, ’n produkreeks vir elke huis. Irma’s Rescue…
20 Nov 5AM 12 min

Prostaatgesondheid: Wat jy moet weet oor A.Vogel Prostasan

Prostaatgesondheid is ’n belangrike onderwerp vir mans, veral namate hulle ouer word. Kosmos 94.1 gesels oor prostaatgesondheid, algemene prostaatprobleme en A.Vogel Prostasan-kapsules, ’n natuurlike produk wat sonder voorskrif by plaaslike apteke beskikbaar is. Het jy vrae oor die produk of jou gesondheid? Besoek die Living Naturally Health Hub of stuur…
11 Nov 2AM 10 min

Microsoft 365 se Groot Nagmerrie: IT-kenner Stefan Fleidl Gesels met Kosmos 94.1

Microsoft 365 se probleme het vandag behoorlik vir chaos en frustrasie gesorg! 💻😅 Gelukkig het ons vir Stefan Fleidl, wat in die IT-bedryf werk, raakgeloop en hom sommer spontaan in die Kosmos 94.1-ateljee ingenooi! Ons gesels met Stefan oor die Microsoft 365-probleme, wat moontlik agter die ontwrigting sit en wat…
13 Nov 3AM 5 min

A.Vogel Multiforce: Hou jig in toom dié feesseisoen

Die feesseisoen is om die draai, en daarmee saam kom jaarafsluitings, lekker kuiers en heelwat eet en drink! Maar al dié feestelikhede kan ook die risiko van pynlike jigaanvalle verhoog. In hierdie week se gesprek gesels ons oor jig, die rol van uriensuur en hoe A.Vogel Multiforce kan help om…
4 Nov 2AM 11 min

Namibië se mediumtermyn-begrotingsoorsig – Romé Mostert van Cirrus Capital

Wat beteken Namibië se mediumtermyn-begrotingsoorsig vir die land se ekonomie en jou sak? Jomare Duddy gesels met Romé Mostert van Cirrus Capital oor die mediumtermyn-begrotingsoorsig wat op 22 Oktober 2026 in die parlement ter tafel gelê is. Hulle ontleed die belangrikste aankondigings, staatsbesteding, die land se finansiële posisie en wat…
23 Oct 2AM 13 min