Agri-uur: 12 April, Reggie Ncgobo en Lehanda Rheeder

Loading player...
Die Minister van Landbou, Thoko Didiza, het met die Sizwe Kupelo-stigting vergader oor 'n petisie wat dit begin het toe mense hul lewe verloor het nadat hulle deur Amerikaanse veghonde aangeval is.
11 Apr 2023 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min