Agri-uur: 20 April, Lukas en Marné Lessing

Loading player...
Die 26-jarige Lukas Lessing is vandeesweek bekroon as Vrystaat Landbou se 27ste Jongboer van die Jaar. Lukas en sy vrou, Marné, boer in Marquard met vee sowel as gewasse. Hulle het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
19 Apr 2023 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min