Agri-uur: 26 April, Ghian du Toit

Loading player...
Boordsanitasie kort aandag in sommige vrugte- en wynproduksiegebiede. Die bestuurder van FruitFly Africa, Ghian du Toit, sê die bedryf het ‘n mandaat en verpligting om alle pes- en pesverwante risiko’s te identifiseer en te neutraliseer. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het hieroor met hom gepraat.
26 Apr 2023 12AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min