Agri-uur: 5 Mei, Heinrich Victor

Loading player...
Vandeesweek se wolveiling het grootliks uit mediumlengte wol bestaan, met 54% wat merinowol was. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
4 May 2023 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min