Boekkeuse - 05 May 23

--:--
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Ons vandag verwelkom twee ateljeegaste – die skrywers Bettina Wyngaard, wat gesels oor haar jongste roman, Lokval, en veral oor die bobaasspeurder, Nicci de Wee. Adriaan Potgieter bied ‘n Jungiaanse perspektief op die werk van Sheila Cussons, in sy studie, In die klipknoets van my vuis.
Die verhaalbundel, Ver in die wêreld, stories deur Afrikaanse skrywers in die buiteland, saamgestel deur Frederick de Jager, word deur Joan Hambidge bespreek. Sy bied ook haar indrukke aan van Konkel, die debuutroman van Pieter Marais. Riette Rust bespreek Rona Kotzé se roman, Pedale van papier, wat later vanjaar onder die regie van Reghardt van den Bergh ‘n rolprent word. Ons gereelde kinderboekbespreking kom ook aan die beurt.
9 May 2023 Afrikaans South Africa Arts · Books

Other recent episodes

Boekkeuse - 30 January 24

In hierdie episode van Boekkeuse, met die volgende verkiesing op die horison, gesels ek met Adriaan Basson en Qaanitah Hunter oor hulle studie, Who will rule South Africa? Skryf en leesvaardighede by kinders is lewensnoodsaaklik en dis waarom Reinette Lombard ‘n Tippie-reeks geskep het. Ek gesels met haar vanuit Pretoria…
30 Jan 55 min

Boekkeuse - 16 January 24

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
16 Jan 58 min

Boekkeuse - 02 January 24

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
2 Jan 53 min

Boekkeuse - 19 December 23

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
19 Dec 2023 56 min

Boekkeuse - 05 December 23

Elke maand gesels Amanda met ‘n skrywer of twee oor hul nuutste publikasies. Die besprekings word gekombineer met korter boekresensies wat strek oor ‘n wye verskeidenheid van genres in die Afrikaanse letterkunde en pragtige Afrikaanse treffers – sommige met ‘n tikkie nostalgie wat vêr terugreis na die verlede. Hierdie program…
5 Dec 2023 54 min