#6 Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 6
Loading player...
Sel 35: Die Thabo Bester-storie – Episode 6
Ná byna ’n dekade se ondersoekwerk by G4S se maksimumveiligheidsgevangenis in Bloemfontein, het die Britse joernalis Ruth Hopkins in ons vorige episode verduidelik hoe sameswering en korrupsie die verkragter en moordenaar Thabo Bester in staat gestel het om te ontsnap – en vir 'n jaar lank daarmee weg te kom.
Maar wat kan erger wees as Bester se ontsnapping? Moontlik die toesmeerdery daarvan ten koste van Suid-Afrikaners se veiligheid?