
Interprovinsiale meesters tennis die week in Mbombela
--:--
Riekie Du Preez, die sekretaresse van Mpumalanga Tennis, gesels oor die Growthpoint Meesters Interprovinsiale Toernooi wat hierdie week in Mbombela plaasvind vir spelers tussen 55 en 75 jaar.