Wes-Kaapse Minister van Landbou op Nampo-oesdag

Loading player...
Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, Ivan Meyer, het tydens Graan SA se NAMPO Oesdag met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels oor kwessies wat dringend aandag nodig in die landbousektor sowel as oor sy ervaring van vanjaar se skou.
19 May 2023 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min