
Innibos produksies bied iets vir elke ouderdom en smaak
Loading player...
Innibos is vanjaar terug met 'n k-k-k-kraakvars fees. Philna Scholtz gesels met Gerhardt oor alles waarna die jongspan tot fynproewers in die teater uit kan sien vanaf 29 Junie tot 2 Julie.