Agri-uur: 31 Mei, Frans Swanepoel

Loading player...
As jy onlangs Graan SA se NAMPO Oesdag op NAMPO Park bygewoon het, dan is dit moontlik dat jy ‘n Chianina-bul by die lewendehawe-afdeling raakgeloop het. Dié bul, wat deur die Chianina-telersgenootskap tentoongestel is, het groepies mense gelok wat in verwondering oor sy grootte gestaan het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Frans Swanepoel oor die Chianina-beesras gepraat …
31 May 2023 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min