Agri-uur: 31 Mei, Lukas Groenewald

Loading player...
Trekkers is vir sommige boere ‘n noodsaaklikheid om te help met daaglike boerderybedrywighede. Om meer hieroor uit te vind praat OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Lukas Groenewald, verkoopsbestuurder vir John Deere Suid-Afrika.
31 May 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min