Mansgesondheidmaand - maak maklik seker jy's gesond

--:--
Hein van den Berg, bedryfshoof van DB Pharmaceuticals, het by die Joyride kom inloer om ‘n PSA-siftingstoets met Nico van der Westhuizen te doen. Junie is internasionale mansgesondheidmaand en met statistiek wat wys 1 uit 10 mans sal in hul leeftyd prostaatkanker kry, maar dat naastenby alle mans wat prostaatkanker kry dit sal oorleef indien dit vroeg genoeg opgetel word, is dit belangriker as ooit om seker te maak jy is gesond.
1 Jun 1PM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Ontmoet Ierland se liefdeskenner

Daly is 'n pasmaat. Hy verbind mense vir 'n lewe - mense wat liefde wil vind. Hy noem homself Ierland se laaste tradisionele pasmaat. En elke September woon duisende mense sy Pasmaatsfees by in die klein dorpie Lisdoonvarna naby Ierland se weskus.
20 Sep 9AM 3 min

Weird Wide Web - Loterywenners koop luukse motor vir hul hond

Viv Moss, van Newquay, het 'n verstommende £6 miljoen in 1998 opgeraap, en hoewel sy aanvanklik haar ou Ford Focus vir 'n cabriolet verruil het, het haar geliefde labrador Stanley nie die winderige rit geniet nie, so sy het dit vir 'n Bentley verruil.
19 Sep 9AM 3 min