Agri-uur: 8 Junie, Kempen Nel

Loading player...
Nadat die Departement van Water en Sanitasie die nuwe waterlisensie regulasies bekend gemaak het, voel baie landbou organisasies dat dit sinneloos en onaanvaarbaar is. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met die komiteevoorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se Natuurlike Hulpbronne en Kommersiële Sake, Hempen Nel, oor hul standpunt.
7 Jun 2023 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min