Agri-uur: 13 Junie, Charl Saunderson

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het onlangs ‘n waarskuwing vir kleinveeboere uitgereik dat hulle kennis moet neem van erge kouetoestande oor dele van Sentraal-Suid-Afrika. Om uit te vind hoe kleinveeboere hul diere gedurende winter kan beskerm het OFM-nuus met Dorper stoet-teler in die Noord-Kaap, Charl Saunderson, gesels. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer …
12 Jun 2023 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min