Episode 12 – Moenie tyd mors nie – verander jou voertuig se tydreel gordel

--:--
Ons praat oor hoekom dit belangrik is om jou voertuig se tydreel belt of tydreel ketting te vervang.
20 Jun 2023 Afrikaans South Africa Automotive · Education

Other recent episodes

Episode 13 – Hou jou kar aan die gang met Goldwagen

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen het ons meer geleer oor ‘n motor se elektriese stelsel – daardie komplekse netwerk van elektriese komponente wat saamwerk om te verseker dat jou voertuig glad en doeltreffend loop.
27 Jun 2023 2 min

Episode 10 – Geniet ‘n gladder rit!

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen… Yolanda vind meer uit oor oor wat die funksie van smering in 'n voertuig is en hoekom dit belangrik is. Skakel in elke Dinsdag, om 09:30, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.
6 Jun 2023 2 min

Episode 9 – Gelukkige motor, gelukkige bestuurder

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen… Yolanda vind uit oor hoekom jou motor gereeld gediens moet word. Skakel in elke Dinsdag, 09:30, op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen.
30 May 2023 2 min

Episode 8 – Moenie dat koue jou reisplanne op ys sit nie

Vandeesweek op ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’ met Goldwagen vind ons meer uit oor hoe om jou voertuig gereed te kry vir winter, sowel as om glad te loop gedurende die koudste maande van die jaar. Skakel in elke Dinsdag, 09:30 in op Mid-Morning Magic vir ‘Wen-Wenke Agter Die Stuur’. Moontlik…
23 May 2023 2 min