Stonehouse: Saterdag gaan 'n 'great' finaal wees

Loading player...
Die verdedigende kampioene, die Airlink Pumas, is vanjaar weer deur na die Curriebeker-eindstryd.
Hulle speel Saterdag teen die Toyota Cheetahs in Bloemfontein in slegs hul tweede Curriebeker-eindstryd ooit.
Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, het vanmiddag met die media gepraat.
Hy sê al die spelers is beskikbaar vir die eindstryd met geen beserings nie.
20 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min

Dameskring omarm Afrikaans

Die Dameskring Eersteling-tak bied elke twee jaar 'n Afrikaans Aand aan om die taal te bevorder en hul beursprogram te ondersteun. Marionette Groenewald gesels met Kies Koers oor vanjaar se tema van "Omarm".
14 Sep 8 min

El Niño en malaria: Kenner vertel

Prof. Lizette Koekemoer van die Wits Navorsingsinstituut vir malaria vertel vir Saterdag Ontbyt wat die komende somer, met 'n baie sterk El Niño, vir muskiete en malaria in kan hou.
14 Sep 12 min