Agri-uur: 23 Junie, Dr André Hattingh

Loading player...
Dr André Hatting van nie-winsgewende organisasie, Pediatric care Africa, gaan op 2 Julie die pad in ‘n trekker aanpak om 2 500 km af te lê vir liefdadigheid en bewusmaking van onder meer plaasaanvalle. OFM-nuus se Bambatha Giko het met hom hieroor gepraat …
22 Jun 2023 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min