Just Jinjer Vrydagaand by Innibos te sien

Loading player...
Just Jinjer tree Vrydagaand tydens die Jacaranda FM-konsert by Innibos op saam met onder meer Robbie Wessels, Droomsindroom, Brendan Peyper, Karlien van Jaarsveld en Spoegwolf. Ard Matthews deel sy opwinding net Gerhardt en Andri.
27 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Afritasties: 'Ek kan lees'

Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die "Ek kan lees"-projek.
16 Mar 7 min

Staat skuld Mbombela meer as R400 miljoen

Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406 miljoen skuld. Robert Dlamini en Thea Rix gesels met 100.5FM.
12 Mar 9 min

Rolstoele beskikbaar deur MAPD

Die Mpumalanga APD het rolstoele beskikbaar vir inwoners wat dit benodig. Doen teen Vrydag aansoek. TK Khumalo and Thembelihle Mhlabane vertel hoe.
11 Mar 7 min