Klankdramas by Innibos Woensdagaand met spesiale produksie bekendgestel

Loading player...
ʼn Splinternuwe vertoning by vanjaar se fees is die Klankdramas wat deur Kobus Burger van RSG-faam aangebied gaan word. Verskeie skrywers is uitgenooi om die meester-skryfklas by te woon en hierdie dramas word dan Woensdagaand as ʼn produksie uitgesaai. Feesgangers woon die uitsending by waar die drama belig word deur gesprekke en luister dan daarna. Die span gesels met 100.5FM.
27 Jun 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Afritasties: 'Ek kan lees'

Hoërskool Bergvlam is die enigste ATKV-jeugtak in die Laeveld. Anseri Pool van Afritasties vertel meer oor die "Ek kan lees"-projek.
16 Mar 7 min

Staat skuld Mbombela meer as R400 miljoen

Die DA beplan om Mbombela by die Openbare Beskermer aan te gee weens sy versuim om dienste af te sny van die provinsiale regering wat die munisipaliteit R406 miljoen skuld. Robert Dlamini en Thea Rix gesels met 100.5FM.
12 Mar 9 min

Rolstoele beskikbaar deur MAPD

Die Mpumalanga APD het rolstoele beskikbaar vir inwoners wat dit benodig. Doen teen Vrydag aansoek. TK Khumalo and Thembelihle Mhlabane vertel hoe.
11 Mar 7 min