Agri-uur: 4 Julie, Francois Wilken

Loading player...
Vrystaat Landbou sê veediefstal het handuit geruk soveel so dat dit nou gedwing is om sy eie private ondersoekers-inisiatief van stapel te stuur. Die organisasie het die inisiatief gister tydens ‘n vituele media-inligtingsessie bekendgemaak. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het dit bygewoon en sy deel wat van die belangrike besprekingspunte was …
4 Jul 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min