Rudi Nagel - Hierdie Indringer Boom is 'n Inbringer
--:--
Indringer Bome is 'n pes. Heilige Gees se werk in my kan soos 'n aangename koffie geur versprei. Behalwe as ek dit soos 'n ongewensde indringer op ander afdwing.