Agri-uur: 11 Julie, Johan van den Berg

Loading player...
Temperature van onder vriespunt is in dele van Sentraal-Suid-Afrika aangeteken, met minimum temperature van onder minus 5grade oor sommige dele. Onafhanklike landbouweerkundige, Johan van den Berg, brei meer hieroor uit. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor …
11 Jul 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min