Agri-uur: 17 Julie, Stephan Pietersen

Loading player...
Ons plaas weer hierdie week die kollig op werksbeserings en –siektes én die gevolge van die nie-nakoming van die Wysigingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en –siektes. Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support, gesels weer met OFM-nuus se Elsabé Richard-May daaroor. Hier is hul gesprek …
17 Jul 2023 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min