Hormonale wanbalanse en veltoestande
--:--
Yolanda Maartens gesels weer met Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Insitute, of MNI. Ons fokus op velgesondheid en insulienweerstandigheid.