Agri-uur: 24 Julie, Stephan Pietersen

Loading player...
OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend weer met Stephan Pietersen, stigter van Work Accident Support. Dié keer is die fokus op hoe die Wysigingswet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en –siektes produsente én werkers dek sou ‘n ongeluk aandiens plaasvind. Hier is die eerste deel …
24 Jul 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min