Rudi Nagel - Stompe en Stampe

Loading player...
Ons trek weg in Psalm 68, en maak 'n vinnige draai in 1968. Dan gaan sit ons op 'n Boomstomp om te dink.
O, die sekerheid wat verwondering kan bring!
25 Jul 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min