Agri-uur: 26 Julie, dr. Jane Buys

Loading player...
Die Vrystaatse polisie het sewe verdagtes in hegtenis geneem vir die moontlike moord op Mike Pattinson, ‘n boer van die plaas Summerslie in die Harrismith-omgewing. OFM Nuus se Elsabé Richard-May deel meer hieroor …
26 Jul 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min