Agri-uur: 27 Julie, Amy Barclay

Loading player...
Agri SA gaan finansiële ondersteuning bied aan die appellant in die Mola-dora-saak wat appelleer teen 'n Grondeisehof-uitspraak wat weidingsregte beskerm ten koste van private eiendomsreg. OFM-nuus se Elsabé Richard-May praat hieroor met Amy Barclay, hoof van Agri SA se grondsentrum van uitnemendheid …
27 Jul 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min