Ontdek twee produksies by die jaar se Momentum Beleggings Aardklop

Loading player...
Momentum Beleggings Aardklop is om die draai en De Klerk Oelofse is baie opgewonde oor dié fees van sy tuisdorp, Potchefstroom. Vanjaar is hy hier te sien in twee teaterstukke. Hy sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan om te gesels oor ‘n debuutproduksie, “Braam en die engel” so wel as “’n Akkerboom”. Aardklop Nasionale Kunstefees vind vanjaar plaas vanaf 3 tot 8 Oktober 2023.
Kaartjies beskikbaar by Ticketpro - www.ticketpros.co.za
Vir die volledige program besoek www.aardklop.co.za
8 Aug 2023 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
7 Aug 5AM 3 min

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie…
30 Jul 4AM 2 min

Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
30 Jul 4AM 3 min