Agri-uur: 16 Augustus, Marné Lessing

Loading player...
OFM Nuus se Elsabé Richard-May gesels vanoggend met Marné Lessing. Sy is die vrou van Lukas wat vanjaar as Vrystaat Landbou se 27ste Jongboer aangewys is. Marné deel onder meer haar uitdagings, wysheid en die merkwaardige rol wat sy in die hartjie van die plaas speel. Hier is hul gesprek …
16 Aug 2023 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min