Agri-uur: 18 Augustus, Kobus Visser

Loading player...
Die Agri Securitas-trustfonds het R1,9 miljoen geskenk aan byna 30 landbou-organisasies en provinsiale affiliasies om veiligheidsprojekte op die platteland te help finansier. Dié nie-winsgewende organisasie beywer hom reeds vanaf 1991 aan landelike veiligheid. OFM Nuus se Heidre Malgas gesels met die fond se Kobus Visser oor dié skenking …
18 Aug 2023 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min